Die buite tuin op laaste projek vir die jaar.
Nadat die tuin binne so mooi gemaak is, het ons die ingangstuine aangepak - nie net is ons baie tevrede nie, maar het nog 'n baie tevrede en gelukkige kliënt!

'n Nuwe tuin in 'n Nuwe ontwikkeling net buite Harties!

Dit bly 'n voorreg om vir kliënte 'n tuin uit te lê en te sien wat die resultate is - ons hande raak vuil, ons lywe pyn, maar ons harte borrel as ons die resultate sien!

Celeste-voor1
Celeste-voor2