Potte wat moes uit gegooi word…
Wanneer ons 'n tuin uitlê vir 'n kliënt, en daar bly 'n paar potte oor, ook 'n hoekie wat nog aandag kort, sal ons 'n plan maak! Kyk net hoe mooi lyk die hoekie nou!
Nog so voorsmakie van wat ons gedoen het. (Om van uitsmytsels iets te maak.).