Soetdorings in Blom!
Daar is min dinge wat 'n lang pad korter maak as natuurskoon!! Wat 'n voorreg om buite te kan werk! 'n Stukkie plaaspad ry saam - kyk net die stof 🙂
Hoe pragtig blom die soetdorings in die bosveld die jaar.die reuk is onbeskryflik lekker.